Vriende,
Vensters was val verskillend onder die twee besighede. Venster buite val onder ons tuindienste afdeling en vensters binne val onder ons skoonmaak dienste
Om binne skoon te maak – Alet by 081 705 4632
Om buite skoon te maak – Antonie by 081 705 4632
Kontak asb vir Alet vir pryse binne.
Pryse buite:
Enkel huis – N$250-00 per skoonmaak
Dubbel verdieping – N$ 450-00 – N$ 650-00 afhangende die grootte en hoogte van die huis.