Vriende,
Om matte te was kontak Alet by 081 705 4632.
Volvloer matte se kostes is N$30-00 per squere meter. Ons kom uit na u toe om te meet en dan vir u ‘n kwotasie te gee.
Los matte se kostes sal bepaal word volgens die grootte van die mat. Hier sal u ons moet kontak dat ons uitgaan na u toe om te kyk en dan ‘n prys te gee.