Recycling & Garden Services

Trekke

Trekke wat ons al gedoen het in Hentiesbaai.

  

Ons doen trekke in Henties, Swakop en Walvisbaai. Kostes word per vrag bepaal. Onthou ons is gebaseer in Henties so ekstra koste sal gehef word indien ons moet Swakop of Walvis toe ry vir trekke.

Kostes per vrag:

Henties – N$250-00 per vrag

Swakop – N$ 250-00 per vrag asook ekstra N$ 900-00 om deur te ry Swakop toe.

Walvis – N$ 250-00 per vrag asook ekstra N$ 1200-00 om te ry Walvis toe

Die tarief vir Swakop en Walvis om deur te ry is vooraf betaalbaar voor ons ry.