Recycling & Garden Services

Recycle

Ons doen tans alle aluminuim koeldrank en bier blikke.

Vriende indien u die alimunuim blikke recycle in Henties sal ons dit by u kom optel. Kontak ons gerus op dit op te tel.

Antonie – 081 705 4631

Daar is ‘n baie maklike manier om te toets of dit aluminuim is of nie. Gebruik enige tipe magneet en hou dit teen die blik. Indien dit vas sit aan die blik is dit nie aluminuim nie, sou hy nie klou aan die blik nie is dit aluminuim. Die aluminuim se onderkant is ook baie meer blink as die metaal blik. Laastens sal u ook geen roes aan ‘n aluminuim blik kry nie, waar die metaal blikke maklik roes optel ver al as hy al ‘n tydjie iewers gele het.

Tipe aluminuim blikke:

Redbull, monster en meestal die energie drankies

Meeste lang bierblikke

Baie van die kort bier en koerdrankblikke

Klein blikkies soos Drylemon, Sweps, sodawater, Lemonade ens

 

Kom ons hou ons dorp skoon, al is dit net ‘n druppel in die emmer en begin recycle!!