Recycling & Garden Services

Aflewerings

Ons aflewerings is hoofsaaklik in Henties, maar doen ook Swakop en Walvis. Ons kostes werk per vrag. Aflewering sluit nie trekke in nie, u sal meer inligting rondom trekke kry onder die trekke kategorie.

Kostes per aflewering:

Henties – N$ 100-00 per vrag

Swakop – NS 900-00 per vrag

Walvisbaai – N$ 1200-00 per vrag